Granaatpitolie

Posted by Annalene C. on February 20, 2019 in LEWENSTYL SALFOLIE

Dit was die stoffasie waarvan drome wat waar word aanmekaargesit word.

Royale Granaatpitolie Serum foto: Wilma Kotze photography

Tot nou toe nog net ‘n voeltjiestorie wat ek op die wind gehoor het, hier in lewende lywe ontmoet ek die GRANAATPITOLIE VROU VAN SUID-AFRIKA! Sowaar!

Izette Dreyer van Royale. Foto: Wilma Kotze photography

….en toe begin vertel sy die storie van hoe hierdie droom uit haar hart oorgeloop het tot binne-in botteltjies.

Verwonderd oor hoe hierdie Royale koningsblou bederfbotteltjies se inhoud van onskatbare waarde en Izette Dreyer mekaar so spieel deel ek graag haar storie, produk en woorde.

Luister gerus saam na die Food on Black ft Royale podcast:

Indien daar net soveel ‘WOW!’ ‘Wat kos dit?’ en ‘Waar kry ek dit NOU!?’ in jou hart is soos in myne, volg die kortpad na Royale se aanlynwinkel of sommernet na haar inspirasieblaaie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *