Dit was die stoffasie waarvan drome wat waar word aanmekaargesit word. Tot nou toe nog net ‘n voeltjiestorie wat ek op die wind gehoor het, hier in lewende lywe ontmoet ek die GRANAATPITOLIE VROU VAN SUID-AFRIKA! Sowaar! ….en toe begin vertel sy die storie van hoe hierdie droom uit haar hart oorgeloop het tot binne-in
Salfolie
kruie, speserye, plante en dinge Van die eerste proesel van Oupa Gert se peperwortel as ‘n kleine het aromatiese plante my volle aandag. As ‘n jongeling het ek allerhande plant eksperimente aangepak (alhoewel ek skepties was dat enigeiets wat nie uit ‘n pakkie of ‘n winkel kom REGTIG kan werk of erger nog, nie dalk